Testimonials
Preserve your best memories
“Wow julle is besondere mense en verseker die beste este fotograwe waarvoor enige bruid en bruidegom kon vra. Ons is bevoorreg gewees dat die Here ons geseen het met julle!”
“Wow stunning! Baie dankie vir ons mooi fotos. Dit is presies wat ons wou gehad het. Dankie dat julle alles so mooi vasgevang het op kamera, ons waardeer dit so so baie!”
“Net WOW! Ons het beslis die beste fotograwe! Dankie vir al julle moeite en absolute harde werk en passie vir mense. Julle is so spesiaal vir ons! WELL DONE! Ons LOVE LOVE LOVE dit, elke liewe een van dit!”
“Marizanne! Ek het nie woorde nie, dis pragtig!! Sjoe, wowie, julle is so talentvol! Dit was heerlik om die dag saam met julle te spandeer!! Baie baie dankie vir al julle moeite!”
“Marizaan, dis ONGELOOFLIK mooi!!!
Ek het letterlik nie woorde nie, julle het vir my en Franco van voor af in trane gehad.
Dis só spesiaal en perfek en alles is so mooi vasgevang, ons hou regtig so so baie daarvan!
Weereens só baie dankie vir julle, al julle moeite en alles wat julle daai dag en met die video gedoen het. Ons waardeer dit baie! Ons hou ook baie van die mooi rustige liedjie en dan daarna die lekker party’tjie effek. Julle weet ook maar net presies hoe.”